TV aanbieder, spreker en uitvoerende hoof van Galileo Capital, Theo Vorster, gesels met my oor die mites van Swart Ekonomiese Bemagtiging en veral die groei geleenthede wat dit Afrikaanse besighede bied.

Hierdie episode word moontlik gemaak deur ons nuwe borg EXAH.

 

(Visited 7 times, 1 visits today)

Klipkouers – Theo Vorster