Portchie is ons eie Afrikaner Picasso. ‘n Vrystaat seun met ‘n sterk entrepreneuriese agtergrond. Kom luister bietjie hoe die besigheid van kuns werk.

Hierdie episode word moontlik gemaak deur ons nuwe borg EXAH.

 

 

(Visited 28 times, 1 visits today)

Klipkouers – Portchie Viljoen