2018 staan nou vinnig einde se kant toe en dis vir my ‘n wonderlike voorreg om ‘n paar Klipkouer-hoogtepunte met julle te deel. Baie dankie vir die volgehoue ondersteuning en lojale luisters – ek wens julle almal ‘n geseënde Kersfees en ‘n baie suksesvolle 2019 toe!

– Luister my onderhoud met Gareth Cliff: https://klipkouers.com/episode-100-jacques-basson
– Lees my onderhoud met Afrikaans.com: https://afrikaans.com/leefstyl/besigheid-voel-soms-soos-klippe-kou-daarom-is-klipkouers-die-
– Luister my onderhoud op Podlitiek Potgooi: https://tinyurl.com/podlitiekapple

 

Kersboodskap

 

(Visited 35 times, 1 visits today)

Klipkouers – Kersboodskap